Modulekode | JFK 220 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Vloeistowwe, gasse en termodinamika Digtheid, druk: Pascal se wet, Archimedes se beginsel, oppervlakspanning, vloei, Bernoulli se vergelyking. Temperatuur, termiese uitsetting, warmtekapasiteit, fase-veranderings, warmte-oordrag, ideale gasse, kinetiese teorie van gasse, eerste wet van termodinamika. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App